Twee leerders van Laerskool Paarl Gimnasium, Keara Labuschagne (links) en Mari Snyman, is opgeneem in die o.11 Kaapse Wynland-netbalspan wat in die Junie-vakansie gaan deelneem aan die Interdistriktetoernooi in Wellington.


Netbaldoedies in Wynlandspan

You need to be Logged In to leave a comment.