Dié sewe netbalspelers van die Hoër Meisieskool La Rochelle gaan 17 en 18 Mei aan die Wes-Kaapse netbalproewe in Riversdal deelneem. Agter is Shani Botha (o.17), Danél Dreyer (o.17), Emma van der Sandt (o.17) en Georgina Kapa (o.18). Voor is Jana Hayman (o.16), Zoë Noemdoe (o.14) en Shani van der Merwe (o.14).