Hierdie leerders van Hoër Meisieskool La Rochelle is deur Southern Cape Sports Tours gekies om hulle by ’n netbal- kampioenskap in Ierland van 1 tot 10 Oktober te verteenwoordig. Die meisies sien daarna uit om oorsee te reis en die land se naam hoog te hou. Hulle is Gabriella Marx (o.15), Imke Engelbrecht (o.15), Jorja Kock (o.17) en Reechia Valentyn (o.15).
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.