Die wolke bokant Paarl het verlede Donderdagaand byna gelyk asof dit brand toe die son sak. Op die foto is die skouspel met die Taalmonument op Paarlberg wat regs onder net-net sigbaar is.Foto: Ernest Kilowan


’n Vlamrooi skouspel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article