Rising Stars en Riverside Super Kings het Sondag (1 Desember) op New York Park in Paarl-Oos in die Golden Cup-vlakkiekrieketkwarteindstryd teen mekaar gespeel. Rising Stars het die wedstryd gewen. Bo kolf Clinton Siebritz van Rising Stars.Foto: Ernest Kilowan