Diddle Daddle Kleuterskool het Sondag ’n swierige Kersfeeskonsert gehou in die Hugenote-gemeenskapsaal. Die jongspan het behoorlik hul talente tentoongestel en het die hele Kersverhaal baie mooi uitgebeeld.Foto’s: Ernest Kilowan


’n Diddle Daddle Kersfees

You need to be Logged In to leave a comment.