Hugenote Hoërskool het onlangs sy jaarlikse kroning by ’n spoggeleentheid gehou. Voor sit Bartho Visser (links) wat as Mnr. Hugenote gekroon is, en Charlize Bester wat die kroon as Mej. Hugenote dra. Agter hulle staan Amo Venter (beoordelaar), Willem Botha (seremoniemeester) en die beoordelaars Calvin Petersen, André Terblanché en Dorette Potgieter.


Mnr. en Mej. Hugenote gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article