Mila Ferreira (11), ’n gr. 6-leerder aan die Hoër Meisieskool Paarl, is gekies om WP se o.14-skaakspan by die SA junior skaakkampioenskap in Boksburg te verteenwoordig. Die kampioenskap word van 3 tot 12 Januarie 2020 by die Birchwood Hotel- en Konferensiesentrum beslis.
Mila vir WP-skaakspan gekies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.