Mila Landman (10), ’n gr.4-leerder aan die Laerskool Courtrai, en haar perd, Island Prince, het onlangs aan Sanesa se Q3-kompetisie deelgeneem. Dié kompetisie het by die Europa Equestrian Estate in Philadelphia plaasgevind. Mila het vir die 40 cm-spronge ingeskryf en in albei klasse vierde geëindig.
Mila en perd haal 4de plek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.