Die Hoër Meisieskool La Rochelle het aan Netwerk24 se Skolenuus-kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op die vermoë van skole gefokus om voortreflike, gedrukte skoolkoerante te publiseer, asook op die gehalte van die inhoud wat deur leerders geskep en geskryf is. Mia Blaauw, ’n gr. 12-leerder, se spotprent het in die afdeling beste spotprent koning gekraai.


Mia kraai koning!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article