Metropolitan het maskers aan die leerders van die Hoërskool Noorder-Paarl geskenk. By die oorhandiging was (van links) Mark Constable (takbestuurder), Cayden Frans (gr. 8), Esihle Nonzaba (gr. 8), Emmanuel Zungu (streekbestuurder), Natalie Arendse (skoolhoof), Miche Cyster (gr. 8), Waleed Brown (gr. 8) en Gershwin van der Vent (finansiële adviseur).