Hoër Meisieskool Paarl se redenaars het goed presteer by 2019 se Oppie Tong Af-eindronde wat Donderdag 3 en Vrydag 4 Oktober by Midstream Ridge Primêre skool in Johannesburg plaasgevind het. Pippa Viljoen, Nika du Plessis, Daniela Viljoen en Eula Nel van die gr. 5-span het derde geëindig in die voorbereide redenaars-afdeling.


Meisies se tonge los

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article