Hoër Meisieskool La Rochelle het Woensdag 18 September sy jaar­likse matriekafskeid gevier. Die tema vir die aand was “Midnight Forest” en het by Kronenburg plaasgevind.