Empowered Feminines, ’n groep jongmeisies van Paarl en Wellington, kon deur hul onlangse inisiatief vir altesaam 128 meisies en vroue pakkies vir vroulike higiënie uitdeel, wat sanitêre doekies, seep, ’n waslap en onderarmprodukte ingesluit het. Hulle het die pakkies in Wellington agter die Van Wyksvlei-biblioteek uitgedeel. Van links is Ashlynn Moses (20), Lee-Jane Stuurman (20), Shany Leibrandt (22), Jamie-Lee Lakey (20) en Cindy-Lee de Villiers (21).


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article