Meer as 700 skuts van oor die land heen neem van 5 tot 7 Oktober aan die Nasionale Boogskiet-kampioenskap deel wat by Mistico Equestrian Centre op die R312 naby die Paarl aangebied word. Dit beloof om ’n ware skouspel van boogskiet te wees met 25 skole wat deelneem. Plaaslike skole wat sterk aanspraak gaan maak, is die Hoërskool Gimnasium, die Hoër Meisieskool, Hugenote Hoërskool, die Hoër Jongenskool, die Hoërskool Labori en Clift College.Foto:


Meer as 700 skuts ding mee

You need to be Logged In to leave a comment.