Media24 se finansiële afdeling in die gedeeldedienste-debiteure-afdeling het as deel van hul gereelde uitreikaksie na die gemeenskap serpe en kolwyntjies gemaak en dit aan die leerders van St. Albans Primêr in Wellington geskenk. Die leerders is elk ook met ’n joghurt, vrug en ’n lekkerny bederf. Agter van links is Samantha van Wyk, Megan Hough (proefonderwyseres) by Lynette Hough, Soraya Essop en Yolinda Goliath, almal van Media24.