Drie tweekampatlete van die Hoër Meisieskool Paarl, Helende Kemp, Abigail Kotze en Gabrielle Wolhuter, is by die Boland-tweekampkampioenskap as medaljewenners aangewys.