Baie geluk aan die Laerskool Hugo Rust se Sandri Visser en Carné Bester wat onlangs uitstekend gevaar het by die Laerskool Courtrai se aandgala. Carné het derde geëindig in die 25 m rugslag. Sandri het eerste geëindig in die 25 m borsslag. Sy is ook gekies vir die Wes-Kaap-skoleswemspan wat van 26 tot 28 Maart in Pretoria aan ’n kampioenskap gaan deelneem.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article