Tian en Leone Croucamp van Hugenote Laerskool het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse karatekampioenskap deelgeneem. Tian (links) het ’n bronsmedalje in die kumite-afdeling gewen, ’n silwermedalje vir wapens en ook silwer vir kata. Leone het goue medaljes in al drie hierdie afdelings gewen.
Medalje-oes vir karatekas
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.