Fallon Fortuin, hoofmeisie van Paulus Joubert Sekondêr: “Dit is my eerste groot eksamen waarvan my toekoms afhanklik is. Ek is baie senuweeagtig, maar terselfdertyd sien ek verskriklik baie uit na die massiewe uitdaging. Ek gaan beslis die beste maak van die geleentheid, want ek het baie hard gewerk om myself voor te berei gedurende die afgelope skooljaar, want ek hou vas aan ons skool se leuse wat lui “Nihil Difficilius”. Dit beteken “niks is te moeilik nie”.


Die klas van 2024 begin Maandag (21 Oktober) met die matriekeindeksamen en plaaslike matrikulante het hul menings gedeel oor hoe hulle voel oor die eindeksamen wat voorlê en waarna hulle uitsien. Paarl Post het na talle skole in die Drakenstein-vallei uitgereik, waarop net die volgende leerders geantwoord het:

You need to be Logged In to leave a comment.