Die Hoër Meisieskool Paarl het verlede Donderdag sy hoërskool- en laerskool-interhuis-swemgala gehad. Die gr. 1-leerders swem in die heel eerste item van die laerskool se gala saam met die matrieks. Armreen Mohamad en Nika Nieuwoudt was saam in die swembad.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article