Die matrikulante van die Hoër Meisieskool La Rochelle en hul metgeselle het elke oomblik van hul matriekafskeid geniet wat verlede week by Ashanti gehou is.


Matriekmeisies van La Rochelle neem stylvol afskeid

You need to be Logged In to leave a comment.