Ná weke se opleiding in etiket, dansklasse en hoe om ’n vrou te hanteer het leerders aan die Paarl Primêre Seunskool Woensdagaand (16 Oktober) ’n gala-aand spesiaal vir ma’s en seuns bygewoon. Meer as 400 gaste was deel van dié aand. Foto:


Ma’s en seuns geniet spesiale aand

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article