Marli Liebenberg, ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, is gekies vir die Boland Muurbal- o.19 Interprovinsiale toernooi. Hierdie toernooi het van 24 tot 28 Junie plaasgevind.