Die skrywer Maritha van der Vyver (regs) het by die Breyten-boekklub in Wellington gesels oor haar nuwe boek, Grensgeval. Danie Marais (naas links) was die gespreksleier. Zahn Pienaar en Coreen Helberg was onder die Wellingtonners wat die aand bygewoon het. Foto: Engela Duvenage