Die afgelope Dinsdag (19 Augustus) se super- én bloumaan het gepronk en die hemelruim opgehelder. Dié verskynsel sal eers weer in 2037 te sien wees.Foto: Jana Scheepers