Marciel Hopkins, die voormalige model en huidige aanbieder van die televisieprogram Boer soek ’n vrou, het Saterdag (19 Maart) by die Laerskool WA Joubert se ma-en-dogter-oggend gekuier. Hopkins het gesels oor haar reis na liefde vir haarself en aanvaarding van haar liggaam, asook die spesiale verhouding tussen ’n ma en dogter. Agter staan Jana Broodryk, Danene Enslin, Letitia le Roux, Annemie de Kock, Marinda Hunter, Ruline Hanekom en Taryn Leibrandt. Voor sit Carla Watson, Marciel Hopkins en Elsa van der Wath.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.