Laer Meisieskool La Rochelle se senior koor het onlangs goud-plus by die Paarl Vallei Eisteddfod losgesing. Die koor het ook die negende plek in die ATKV-Applouskompetisie behaal.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article