Die Little Stars-kleuterskool in Newton het onlangs sy jaarlikse debutantedinee in Wellington gehou en sy wenners aangewys. Van links is Tristan Ross (tweede plek), Hunter la Fleur (wenner) en Isabella Stone (derde plek).


Little Stars hou swierige debutantedinee

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article