Little Stars-kleuterskool se jaarlikse sportdag het onlangs plaasgevind. Op die foto is die drie beste graad R-leerders op die dag. Van links is Niche Jacobs (Rooihuis), Lenay Jonkers (Geelhuis) en Riley Rooi (Groenhuis).


Little Stars hou jaarlikse sportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article