Die Klapmuts-polisie het verlede week ’n kinderbeskermingsbewusmakingsveldtog buite die polisiekantoor gehou. Die SAPD se vrouenetwerk, VEP- vrywillige werkers, Youth Desk, die Klapmuts-GPF en geestelike leiers het pamflette oor die beskerming van kinders uitgedeel.


You need to be Logged In to leave a comment.