Lienke Uys (9) van die Laerskool Hugo Rust het onlangs aan twee perdry-kompetisies deelgeneem. Sy was eerste in die South African National Equestrian Schools Association se kompetisie en tweede in die Wes-Kaapse provinsiale South African Western Mounted Games.


You need to be Logged In to leave a comment.