Die jaarlikse Paarl FM Kinderkerspartytjie is die afgelope naweek gehou. Vanjaar het Paarl FM vyf plaaslike skole en twee organisasies sonder winsbejag genooi om deel van die feesvieringe te wees. Op die foto kom die span van Paarl FM, borge en verteenwoordigers van die betrokke skole byeen.Foto:


Lekker Kerspartytjie

You need to be Logged In to leave a comment.