Hoër Meisieskool Paarl het verlede week die laerskool se hoof- en onderhoofmeisie bekend gemaak. Nina Haarhoff (hoofmeisie) en Anri Bene (onderhoofmeisie) is gereed vir die taak.