Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ’n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings om jou Afrikaanse woordeskat mee op te kikker.

Wil jy dalk ’n woord in die WAT, of selfs een wat nog nie in die WAT is nie, koop of borg?

Besoek WAT by www.wat.co.za. Dit is ook ’n geskikte geskenk.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article