’n Groep leerders van Weltevrede Sekondêre Skool in Wellington se Hoop-projek het op die 11de Tuin van Digtersfees by die Breytenbach-sentrum in Wellington vertel hoe hulle gedigte en rymklets-lirieke skryf om hul horisonne te verbreed. Die Hoop-projek word gedryf deur die onderwysers Ashlene Ayford (middel, naasregs) en Marlize Fortuin. Op die foto is hulle saam met die gespreksleier Grant Jefthas (regs), oorspronklik van Franschhoek, wat uit sy debuutbundel Afvlerk Mens voorgelees het. Die projek is ’n uitvloeisel van dr. Therese Hulme se Pimp-projek, wat voorheen deur ondersteuning van die Breytenbach-sentrum by die skool bespreek is.Foto: Engela Duvenhage


Leerders van Wellington neem deel aan Digtersfees

You need to be Logged In to leave a comment.