Nicola Lochner en Ruben Lerm, albei gr.6, van Hugenote Laerskool is onlangs in die Boland-tennisspan opgeneem. Ruben het ook aan die Tennis-Suid-Afrika-toernooi deelgeneem. Hy het ’n uitstekende eerste plek in die o.12-seunsafdeling behaal.


Leerders slaan kishoue

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article