Dié leerders van die Hoër Meisieskool Paarl is onlangs vir die Boland-onderwater­hok­kiespan gekies. Agter is Tinneke Lemmer, Nina-Mari Anker, Emma Malan en Ellen Graaf. Voor is Isabella de Swardt, Sage Avery en Mige du Plessis.