Die debatspanne van die Hoër Meisieskool Paarl het uitstekend gevaar in die eerste ronde van die ATKV-debatkompetisie. Vyf senior spanne en drie junior spanne het aan die kompetisie deelgeneem. Agter is Daniella du Toit, Ria Taylor (adjunkhoof), Emma Laubser en Sabine Oliver. Voor is Rachel Swanepoel, Megan Keet en Lynette Kock.
Leerders kan ander gat in kop praat
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.