Die gr.7-leerders aan Laer Meisieskool La Rochelle het Dinsdag 10 Februarie aan Internasionale Epilepsiebewusmakingsdag deelgeneem. Juffrou Suné Botha (middel), wat self ’n epilepsielyer is, het alles oor die siekte met die meisies bespreek.
Leerders ingelig oor epilepsie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.