Só kom 12 jaar van in die skool wees binne ’n oogwink tot ’n einde. Leerders van Hoërskool Gimnasium Paarl het Dinsdag 26 November hul eindeksamen voltooi. Hulle het hierdie dag nog meer spesiaal gemaak deur skoolklere en skoene agter te laat vir behoeftiges. Agter is Jacques Möller en Pieter van Velden. Middel is Heiniko Bester en Le Roux Wiese. Voor is Pieter Loubser en Tino van Zanden.Foto:


Leerders groet ná 12 jaar in die skool

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article