Van Hugenote Hoërskool se leerders is gekies om aan die landwye eindronde van die ATKV-redenaarskompetisie, wat later vanjaar op 1 en 2 Augustus by ATKV Goudini gehou word, deel te neem. Van links is Maretha Brink, Mija Zeeman, Annalize Swart (afrigter), Jana Retief en Kendall le Cordeur.
Leerders gaan Goudini toe
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.