Laerskool WA Joubert het Woensdag 30 Oktober sy leerderleiers vir 2020 by die skool se erkenningsaand aangewys. Die leerderleiers vir aanstaande jaar is agter DP Human, Niela Destroo, Matthew Cairncross, Rikus Jones, Kylie Meyer en Tyresse Abrahams. Voor is Xavier Bothma, Christiaan Grové (onderhoofseun), Stefan Nel (hoofseun), Helena de Kock (hoofmeisie), Izelle Venter (onderhoofmeisie) en Liam van der Westhuizen. Foto:


Leerderleiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article