Emma Koch, ’n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het gedurende die grendeltyd vir ’n oudisie vir Speeltoneel 2020 en kykNET se Uitblinkers gegaan. Sy is gekies om vir die volgende 12 maande deel van hierdie geleentheid te wees wat ABC-produksies aanbied en gaan afrigting ontvang van die plaaslike akteurs Desire Gardner, Pascal Pienaar, Reynhardt Hugo en nog ander.
Leerder blink uit in toneel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.