Die Drakenstein-munisipaliteit het jong mense aangestel om misdaad dié feestyd in Wellington te voorkom. Dié span is deel van die Uitgebreide Openbare Werke-program (EPWP) wat van 1 November vir ses maande aangestel is. Agter is Ebrahim Mowzer, Dalton Jonkers, Simoney September, Vuyokazi Daster, Sonwabile Mbeb en Ashley Jacobs. Voor van links is Ricardo Joubert en Nasiphi Lokhiwe.Foto: Liezl Davids