Die Laerskool Drakenstein het onlangs ’n landloopbyeenkoms in die Arboretum gehou. Die Laerskool Paarl Gimnasium, Laerskool Courtrai, Paarl Primêre Seunskool asook The Oaks Preparatory het ook aan die geleentheid deelgeneem. Bo begin die o.9’s hul wedloop. Foto: Ernest Kilowan


Landlopertjies draf roete vinnig kaf

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article