Boland Atletiek het ’n landloopliga op Allandale gehou. Links is Joshua van Niekerk (Gimnasium) en Jadrian Goosen (Noorder Paarl) aan die voorpunt van die 8 km-wedloop. Van Niekerk was die wenner.Foto: Ernest Kilowan