Na aanleiding van die DBV se hulpkreet verlede week in die Paarl Post het die seuns van Boland Landbou ingespring om te help en elkeen ’n ou handdoek en ou kombers geskenk vir die Paarl-DBV. Kurt Loots, Hendrik Mouton, JP Hamman en Jacques Theron oorhandig die skenkings aan Lucinda Lübbe van die DBV.Foto: Verskaf


Landbou maak hart oop vir diere

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article