Die laerskole William Lloyd en La Rochelle het Saterdag (3 Junie) op William Lloyd se netbalbane teen mekaar gespeel. William Lloyd se o.10-span het 5-2 gewen. Bo is die twee spanne na afloop van die wedstryd.Foto: Ernest Kilowan