Die Laerskool WA Joubert het vandeesweek sy hoofleiers vir 2024 bekendgemaak. Van links is Gianay Scheffers (onderhoofmeisie), Kyla van Rhyn (hoofmeisie), Dylan Williams (hoofseun) en Daniël van der Westhuizen (onderhoofseun).


Laerskool WA Joubert se hoofleiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article